Sviatoslav Richter

Sviatoslav Richter
Sviatoslav Richter
Agtergrondinligting
Gebore(1915-03-20)20 Maart 1915
Zhytomyr, Oekraïne
Sterf1 Augustus 1997 (op 82)
Moskou, Rusland
Beroep(e)pianis

Sviatoslav Teofilovich Richter (20 Maart 1915, Zhytomyr, Oekraïne – 1 Augustus 1997 in Moskou) was 'n Sowjetse pianis van Russies-Duitse afkoms, wie algemeen beskou word as een van die grootste pianiste van die 20ste eeu.[1][2]

Hy is bekend vir die diepte van sy interpretasies, sy virtuose tegniek, en sy ontsagwekkende repertoire.[3]

  1. Wigler, Stephen (11 Februarie 1996). "Richter se genialiteit wek steeds heldeverering op. Aanhaling vryelik na Afrikaans vertaal. Tuned up: Twee nuwe versamelings is superieur tot laas jaar se 21-CD saluut aan die pianis van Philips Records". Aanhaling vryelik na Afrikaans vertaal. The Baltimore Sun. Besoek op 31 Oktober 2017.
  2. Jean-Pierre Thiollet, 88 notes pour piano solo, "Solo nec plus ultra", Neva Editions, 2015, p.50. ISBN 978 2 3505 5192 0.
  3. Mellor, David. "The genius of Sviatoslav Richter". Classic FM. Besoek op 31 Oktober 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search